it’s okay if people don’t like you, most people don’t even like themselves

4 thoughts on “it’s okay if people don’t like you, most people don’t even like themselves”

  1. Liza. Hierdie is omtrent die begin van ñ nuwe pad vir jul albei, elkeen op sy eie. Jy raak my ma-hart diep aan. Jou kind se eie-mens wees wat jy so opreg respekteer, dit laat ñ eggo in my eie wese. Ek sal hier op die kant saam met jou beweeg, al ken ons mekaar nie. En ek sal dikwels oor jou dink, en hoop dat God jou sag sal laat wandel.

    Liked by 1 person

  2. Baie dankie, ook vir jou gebede. Ek staan daar op jou kantlyn ook en leer van jou lewe. Eendag sal ek stop daar by jou dat ons kan tee drink. Mens skryf mekaar soms raak vir ‘n rede.

    Like

  3. Watter mooi skrywe rondom netso mooi jongman – ek glo dat sy pad vorentoe ‘n fantastiese avontuur gaan wees – hy gaan baie mense aan hul woorde laat sluk met die hoogtes wat hy gaan bereik in hierdie nuwe hoofstuk van sy lewe.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s